Ruan is reg om liefde te vind met die regte pasmaat en dit kan jy wees! Is jy reg om in te skryf? Onthou die om die volgende gereed te hê voor jy met die inskryf-proses begin. 1. 2 Onlangse kleurfoto’s van jouself - 1 portret (kop en skouers) en een vollengte foto asseblief. 2. ‘n Afskrif van jou ID dokument (net om te bewys dat jy ouer as 21 jaar is). 3. Neem ‘n kort video waarin jy jouself beskryf. Vertel ook meer van jou familie, jou vriende, hoekom jy spesifiek vir Ruan wil ontmoet, jou drome en wat jou verwagtinge is in ‘n verhouding. Maak dit opwindend! (hou dit onder 2 minute en moet asb geen musiek gebruik nie).
Indien jy inskryf, verklaar jy die volgende:1. Jy is 'n Suid Afrikaanse of Namibiese burger.
Laai asseblief 2 onlangse kleurfoto's van jouself - 1 portret (kop en skouers) en een vollengte foto.
Neem ‘n kort video waarin jy jouself beskryf. Vertel ook meer van jou familie, jou vriende, hoekom jy spesifiek vir Ruan Smith wil ontmoet, jou drome en wat jou verwagtinge is in ‘n verhouding. Maak dit opwindend! (hou dit onder 2 minute en moet asb geen musiek gebruik nie)
Druk asseblief die "Dien Aansoek In" knoppie om jou inskrywingsvorm in te stuur.